Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


DBV bekommerd

DBV bekommerd
 
2010-03-11


AL hoe meer besighede hou funksies en feesvieringe met vuurwerke.

Die Paarl SPCA is gekant teen vuurwerke. Dit is vir elke diereliefhebber ’n ernstige saak. Die rede daarvoor is ooglopend – elke jaar word diere en mense beseer deur vuurwerke.

Daar is reëls en regulasies wat gevolg moet word, maar die meeste van die reëls word nie toegepas nie.

Ons as Paarl DBV/SPCA praat vir die diere. Ons vra die publiek om ons te help om die diere in die Paarl veilig te hou en op te staan teen die gebruik van vuurwerke.

Ons vra dat Drakenstein Munisipaliteit ons moet betrek wanneer besluite geneem word om permitte toe te staan vir vuurwerkvertonings.Linda Groenewald




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za