Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


KN hou konsert

KN hou konsert
 
2010-03-11


DIE Klein Nederburg Sekondêre Skool bied sy jaarlikse musiekkonsert Sondag 14 Maart om 18:00 by die skool aan.

Behalwe die items wat deur die verskillende skoolkore gelewer word, sal soliste en instrumentale musiek ook aangebied word.

Die Paarl Bel Cantokoor onder leiding van David Samaai, wat as gaskoor optree, sal luister aan die program verleen met hul items in Afrikaans, Engels, Xhosa en Italiaans. Die kore sal die program gesamentlik afsluit in die Grande Finale. Kaartjies is by die skool beskikbaar teen R10 elk. Skakel die skool by 021-862-2720.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za