Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


St Albans hou karnaval

St Albans hou karnaval
 
2010-03-11


DIE jaarlikse karnaval van St Albans Primêr word van 12 tot 13 Maart op hul skoolterrein gehou.

Dit beloof om ’n naweek propvol vermaak vir oud en jonk te bied. Bekende sanggroepe en sangers sal gaste vermaak. Daar is ook die mallemeule, verskillende soorte stalletjies, eetgoed, biertuin en meer.

Toegang is R30 (R20 vir kinders). Voorafverkoopte afslagkaartjies is R25 (R15 vir kinders) tot Vrydag 12 Maart 17:00. Ritkaartjies is by die skool beskikbaar teen slegs R7 per rit. Skakel 021-873-2441 as jy belang stel in ’n stalletjie.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za