Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Abba Magic by Simonsvlei

Abba Magic by Simonsvlei
 
2010-03-11


DIE musiekopvoering ABBA Magic met Lee Scott, René van Reenen, Nadia Louw en Hugo Niewoudt, is op Saterdag 13 Maart om 21:00 te sien by Simonsvlei in die Paarl.

Daar sal nie net lekker musiek wees nie, maar ook kosstalletjies, ’n kroeg en wyn- verkope.

Die manne kan ook die Super 14 rugby op die groot skerm geniet.

Die deure open reeds om 17:00.

Kaartjies is R100 per persoon en kan bespreek word by 076-047-1246.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za