Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ATKV-lede kuier saam

ATKV-lede kuier saam
 
2010-03-11


DIE lede van die ATKV kuier op Saterdag 20 Maart van 10:00 by Goudini se Slanghoeksaal, wanneer die hoof van die ATKV, Japie Gouws, hulle sal toespreek tydens ’n oop gesprek.

Ander sprekers is Maritha Snyman van Lapa uitgewers en Evelyn Ferreira van die ATKV, terwyl sanger Viljoen Retief ook sal optree. Bespreek by Wynand by 072-259-7389 voor 17 Maart. Toegang is gratis.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za