DIE VGK Bergrivier bied vanaf 28 Maart tot 4 April hul jaarlikse Paasfeesdienste aan.
Daar word op 28 Maart (19:00) afgeskop met die Sunfield Passiespele. Op 31 Maart word 地 optog vanaf Weltevrede swembad (18:00) gehou gevolg deur 地 tekkies-jeugdiens (19:15) met die tema langs die Via Delarosa. Op 1 April is 地 Nagmaaldiens (19:15), 2 April is 地 kruisoptog van Mannies (08:00), met die Goeie Vrydagdiens om 09:00. Sondag 4 April is die opstandingdiens om 06:00, die erediens om 09:00, en 地 musiekmiddag (15:00) met Adagio sanggroep en 地 verrassende gaskunstenaar.
Kontak ds Mac Kay by 021-873-5544 of Sean Fortuin by 073-890-9383.