Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Skemerbasaar

Skemerbasaar
 
2010-03-11


DIE Sekondêre Skool Paulus Joubert hou op 19 Maart vanaf 16:00 hul eerste skemerbasaar op die skoolgronde. Almal word uitgenooi om te kom deel in die gratis pret en plesier met ’n verskeidenheid lekkernye te koop.

Daar sal rugby op die grootskerm wees, ’n program met musiek en vermaak en Mej Paulus 2010 se finaliste sal ook aan die publiek voorgestel word. Plaaslike musiekgroepe en dansers wat wil optree, kan met die skool in verbinding tree. Vir navrae, kontak Ivor Collins by 083-3463-889 of by 021-862-3480 (skool).




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za