Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Edu sy onoorwonne status kwyt

Edu sy onoorwonne status kwyt
 
2010-03-11


IN hul laaste 45 boulbeurt-wedstryd van die seisoen, met die ligatitel reeds in die sak, het Drakenstein Edu Krieketklub Saterdag hul eerste en enigste nederlaag gely, onder die hande van Oostelikes.

Nadat Oostelikes 355 lopies aangeteken het, het Edu se Gershwin Philander (67) en Marshall Lategan (45*) moedig probeer veg, maar uiteindelik was 227/7 nie genoeg vir ’n oorwinning nie.

Eerskomende Saterdag is Edu in die 20/20 reeks in aksie. Edu I speel teen Paarl I op die Parys-velde en Edu II speel teen Coronations III op Labori se velde.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za