Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Peoples skop goed af in Pro-20

Peoples skop goed af in Pro-20
 
2010-03-11


YOUNG PEOPLES se eerste krieketspan het Sondag in die Pro-20 kompetisie maklik met Worcester United op Daljosafat afgereken.

Worcester het eerste gekolf en kon slegs 54 lopies bymekaar- skraap danksy skitterende boul-en veldwerk deur die Tiere.

Charlton Daniels (2/7), Charlin Williams (2/9), Lorenzo Jacobs (2/11) en Jarier Alexander (2/5) het paaltjies ingeoes.

Peoples het die wentotaal (58/2) maklik bereik, met Tom-Ross Fortuin (28* 4x4 en 1x6) en Brendon Adams (20* 2x6) wat gevaarlik gekolf het.

Die tweede span het hul punte op ’n skinkbord gekry toe Worcester nie ’n span in die veld kon stoot nie.

Saterdag speel Peoples I en II weg teen Wellington en Sondag weer weg teen Noord-Boland. Peoples III speel Saterdag tuis teen Franschoek KK.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za