SMS comments
2010-03-18
* Ek wil weet wat doen die verkeersafdeling op naweke, ’n mens hoor net die gejaag van motors tot laat in die nag - hulle slaap seker en doen geen werk na ure. ¡ * Kleuterskole is veronderstel om te kyk na kinders, maar inteendeel sien hul dit as ’n geldmaakproses. ¡ * Paarl Print moet self verantwoordelikheid aanvaar vir die brand. Net drie deure oop tydens brand.¡ * Fietsryers kla altyd oor motoriste - hulle kan gerus agter mekaar ry.
More
News
|