Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Atlete ryg medaljes in

Atlete ryg medaljes in
 
2010-03-18


DIE Boland-atletiekspan se atlete het besonders goed presteer om 163 medaljes (53 goud, 60 silwer en 50 brons) te ver-ower tydens die afgelope naweek se Wes-Kaap Hoërskole-atletiekbyeenkoms op die Daljosafat-stadion.

Die WP-span was in die tweede plek met 115 medaljes (41 goud, 35 silwer en 39 brons).

Boland se atlete berei tans voor vir die SA Hoërskole-kampioenskappe (25-27 Maart in Sasolburg) en die SA Jeug en Junior kampioenskappe (10-11 April in Germiston).

Tydens laasgenoemde kampioenskappe gaan atlete poog om te kwalifiseer vir die SA span om aan die Afrika-Suidstreek Jeugkampioenskappe (14-16 Mei in Pretoria), die 13de IAAF Wêreld Juniorkampioenskappe (20-25 Julie in Kanada) asook die eerste Jeug Olimpiese Spele wat vanaf 14 tot 26 Augustus gaan plaasvind in Singapore deel te neem. Meer by www.boland athletics.com.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za