Sportdagboek
2010-03-18
GOLF
A Junior Holiday Golf Clinic - Young Masters Golf - will be presented at the BF Golf Academy at Paarl Golf Club/Boschenmeer, from 29 March to 1 April. This clinic will be open to all junior beginner golfers. Limited entries are available. The closing date for entries is 19 March. For more info sms: Ben+YMG+ name+e-mail to 34050 (sms cost R2).
TENNIS
Die Paarl Huguenot Tennisklub se algemene jaarvergadering word op 19 April gehou by die huis van D Samaai. Kontak A Petersen by 083-312-8234.
VARSWATER HENGELKLUB
Hierdie naweek vat die Paarl Varswaterklub se hengelaars die langpad na Elandsbaai vir die tweede klubkompetisie van die jaar te Verlorenvlei. Hengelaars en hul gesinne vertrek môre waar daar dan kamp opgeslaan word in die karavaanpark. Die kompetisie is die Saterdag. Daar is volop karp in Verlorenvlei en gemiddeld 15 tot 20 visse per hengelaar word gevang. Belangstellendes kan by Jasper van Aarde by Paarl Pets inloer vir meer inligting.
More
News
|