Edu staan sterk
2010-03-18
DRAKENSTEIN EDU het Saterdag met drie paaltjies geseëvier teen Coronations se derde span in ’n Pro20-wedstryd. Edu se Wayne Jacobs (3/24) was die beste bouler en Henley Julies (45) die beste kolwer. Edu II (178/6) het maklik geseëvier teen Paarl III (80/10). Franco Davids (45) en Faiz Bailey (30) was Edu se beste kolwers. Saterdag speel Edu weg teen Van der Stel III en Edu II speel op die Dal teen Peoples III.
More
News
|