Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kavaliers steeds op koers

Kavaliers steeds op koers
 
2010-03-18


DIT was dalk naelskraap, maar met ’n 25-24 sege oor die SWD Arende deur die Boland Kavaliers staan laasgenoemde steeds stewig in vanjaar se Vodacombeker-toernooi.

Die losskakel Willie le Roux het in die belowende Dean Grant se afwesigheid ’n goeie vertoning gelewer, met ’n drie in die negende minuut van dié wedstryd, om die Kavaliers in beheer van sake te sit.

Zandré Jordaan en Hyron Thyse het die Kavaliers se ander drieë gedruk, met Jaquin Jansen wat twee doelskoppe en twee strafdoele aangeteken het.

Die Kavaliers meet môre kragte met die Argentynse Pampas op die Boland-stadion.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za