HJS wen Pro20-reeks
2010-03-18
DIE o.19A-krieketspan van Hoër Jongenskool (147 lopies) het verlede Woensdag op Boland Park, afgereken met die verdedigende kampioen Paul Roos Gimnasium (142 lopies) in ’n naelbyt-eindstryd in die Standard Bank Pro20-reeks. Jean Bredenkamp (42), Marnich Kotze (36) en Leon le Roux (33) was HJS se beste kolwers. Bredenkamp (4/21) het ook geskitter met die bal.
More
News
|