Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kunsdagboek

Kunsdagboek
 
2010-03-18


* Skrywers. Die bekende speurverhaalskrywer, Deon Meyer, is Woensdag 24 Maart om 18:00 by die Breytenbach-sentrum te sien. Meyer sal by dié geleentheid met Karin Brynard gesels oor haar nuwe boek Plaasmoord. Toegang is R25. Kontak 021-873-2786 vir navrae.
* Art. Die kunsuitstalling genaamd “Wellington inspireer” is tot 30 Maart te sien by die Breytenbach-sentrum. In hierdie groepsuitstalling – ter viering van die dorp se Oesfees – wys Dalene Buckle en haar studente hoe die verfkwas en wit doeke kreatiwiteit kan oopmaak. RSVP by Olivia Ockhuis by 021-873-2786 of info@breytenbachsentrum.co.za.
* Perform. Luna Paige and Willem Moller will perform at the Klein Libertas Theatre in Stellenbosch on 19 March at 20:30. They will be performing songs from Luna’s latest album, as well as a couple of tunes from her first and second albums. Tickets cost R60 (R50 for students) and bookings can be made at 021-883-8164.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za