Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vergrootglas op alternatiewe vrugte

Vergrootglas op alternatiewe vrugte
 
2010-03-18


TYDENS die tweede Agri Cape Week wat vanjaar van 15 tot 17 April op die terrein van Boland Landbouskool in Agter-Paarl aangebied word, sal alternatiewe vrugte soos vye, granate, persimmons, haselneute en olywe onder bespreking wees.

Die groot fokus op olywe sal met die Nasionale olyfkonferensie op 15 April afskop. Verskeie buitelandse sprekers van Italië en Spanje sal ook aan dié konferensie deelneem wat op 16 April voortgesit word.

Navrae kan gerig word aan Reinette Basson by 021-863-0397 of eventsadmin@agrimega.co.za. Die koste vir die konferensie beloop R250 per persoon.

Die VinPro Streeksinligtingsdag (15 April) bied uitsonderlike sprekers soos Duncan Savage, van Cape Point Vineyards, prof Barbara von Wechmar van die Universiteit van Stellenbosch en dr Marianne Venter van Biocult, word aangebied. Navrae by 021-807-3267 of morris@vinpro.co.za.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za