Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paasdienste

Paasdienste
 
2010-03-18


DIE VGK Bergrivier bied vanaf 28 Maart tot 4 April hul jaarlikse Paasfeesdienste aan.

Op 28 Maart (19:00) word afgeskop met die Sunfield Passiespele. Op 31 Maart word 地 optog vanaf Weltevrede swembad (18:00) gehou gevolg deur 地 tekkies-jeugdiens (19:15). Op 1 April is 地 Nagmaaldiens (19:15), 2 April is 地 kruisoptog van Mannies (08:00), met die Goeie Vrydagdiens om 09:00. Sondag 4 April is die opstandingdiens (06:00), die erediens om 09:00, en 地 musiekmiddag (15:00) met Adagio sanggroep en 地 verrassende gaskunstenaar. Ds Mac Kay by 021-873-5544.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za