DIE wenners van die opwindende skoonheidskompetisie, Little Miss Winelands, gaan tydens ’n gala-oggend op 20 Maart in die CP van der Merwe-saal op Wellington gekroon word.
Die verskillende afdelings is Tiny Twinkle (3 tot 5 jaar), Pearly Perfect (6 tot 8 jaar), Beautiful Blossom (9 tot 11 jaar) en Pretty Pre-Teen (12 tot 14 jaar).
Om die geleentheid by te woon, kontak Rietha by 083-460-2324 of Rixi by 083-556-0511.