Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kersorkeste by Daljosafat

Kersorkeste by Daljosafat
 
2010-03-18


DIE SA Raad vir Kersfeesorkeste hou sy jaarlikse kampioenskapskompetisie op Sondag 21 Maart op die Dal-stadion. Die hekke sal om 08:00 open en die kompetisie sal om 10:00 begin.

Orkeste van Mosselbaai, Slangrivier, Swellendam en Robertson, sowel as die Boland en Skiereiland en omgewing gaan mekaar die stryd aansê.

Daar sal in die kategorieë Solo, Beste Kleredrag, Beste Groot Opmars vir Tiny Tots, Junior en Senior seksies meegeding word.

Toegang is R15 (R8 vir kinders en R10 per voertuig) by lede. Streng sekuriteit sal gehandhaaf word.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za