Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Klapmuts polisie maak skoon

Klapmuts polisie maak skoon
 
2010-03-25


DIE Klapmuts polisie het die afgelope naweek toegeslaan op verskeie onwettige persele met groot sukses.

Altesame 8 mense is tydens hierdie operasies in hegtenis geneem vir besit van Tik en dagga.

Daar is ook toegeslaan op onwettige sjebeens, waartydens ’n groot hoeveelheid drank gekonfiskeer is.

’n Woordvoerder van Klapmuts polisie het gesê dat dwelmverwante misdaad ’n groot bekommernis vir hulle is, en dat sulke operasies gereeld sal plaasvind om diegene wat die wet oortree, hok te slaan.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za