Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Motors verdwyn voor polisiestasie

Motors verdwyn voor polisiestasie
 
2010-03-25


MOTORS kry steeds voete in die Paarl, selfs oorkant die Paarl polisiestasie.

Onlangs is ’n Toyota Cressida vanaf die parkeerterrein oorkant die polisiestasie gesteel, en verlede week het ’n polisiebeampte se Mazda 323 helder oordag ook hier verdwyn.

En op dieselfde dag, is ’n spaarwiel van nog ’n polisiebeampte se bakkie gesteel.

Die publiek, en polisiebeamptes, word dus gewaarsku om hul voertuie so goed moontlik te beveilig, om sodoende diewe se werk moeiliker te maak.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za