Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Weggooi-baba sterf in asblik

Weggooi-baba sterf in asblik
 
2010-03-25


地 GESKOKTE skoonmaker het Maandag op 地 gru-vonds afgekom in 地 kleedkamer by die Spar-winkelsentrum in Van der Stelstraat, Paarl-Oos.

Die skoonmaker het die liggaam van 地 babadogtertjie wat ongeveer 地 maand te vroeg gebore is, in 地 asblik in die kleedkamer gevind, terwyl sy skoongemaak het.

Die baba was vol sand en daar word vermoed dat sy elders gebore is en nog lewendig in die kleedkamer agtergelaat is.

Enigiemand wat inligting het wat verband hou met die voorval, kan vir speur-sersant JR Fredericks skakel by 021-877-5913.

* Vrouens wat in die nood is weens ongewenste swangerskappe, kan die Grace Pregnancy Crisis Centre skakel by 021-872-8716 of The Rock Community Centre by 021-872-7935.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za