Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Komitee wil help

Komitee wil help
 
2005-09-14


’n NUWE komitee is in Agter-Paarl gestig om persone met gestremdhede te help. Hulle val onder die bestaande Arise & Shine-organisasie.

Die komitee vra dat inligting oor mense met gestremdhede aan Cedrick gegee word by 082-429-8449.

* Op Saterdag 24 September hou hulle ’n sangaand op die plaas Windmill. Dit begin om 19:00 en Wilna Brooks tree op.

Toegang is R7 (kinders R3). Navrae by Sarie Johannes, 869-8205.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za