Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS comments

SMS comments
 
2010-03-25


* Hoekom moet die smouse eers hand uitruk voordat daar iets gedoen word? Let’s clean up Paarl!
* Ek is bly vir die skoonmaak van Lady Greystraat, watter vreugde sal dit nie wees om window shopping te doen nie! Voorspoed, Miriam
* Moenie opgewonde raak oor vasvat van smouse in middedorp.Dit gebeur net een keer in ’n leeftyd.
* Ek koop liewer in die stad, baie skoner en veiliger. Hierdie skoonmaakproses net nog ’n 2010 foefie. Pretorius
* ‘Suksesvolle’ operasies op Stoepe: die munisipale woordvoerder bly definitief nie naby die Stoepe nie. Kom ry ’n draai tussen 22:00 en 04:00 Sat/Sondae.



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za