DIE VGK Bergrivier bied vanaf 28 Maart tot 4 April hul jaarlikse Paasfeesdienste aan.
Daar word op 28 Maart (18:00) afgeskop met die Sunfield Passiespele.
Op 31 Maart word 地 jeugoptog vanaf Weltevrede swembad (18:00) gehou gevolg deur 地 diens onder leiding van Samuel Sambo en Adagio sal optree. Op 1 April is 地 Nagmaaldiens (19:15) met verskeie predikers, 2 April is 地 kruisoptog van Mannies Supermark (08:00), met die Goeie Vrydagdiens om 09:00 met die tema Langs die Via Delarosa.
Sondag 4 April is die opstandingdiens om 06:00 by die Champagne begraafplaas en die erediens om 09:00. Die middag word afgesluit met 地 musiekmiddag (15:00) en vier sanggroepe sal optree.
Kontak ds Mac Kay by 021-873-5544 of Sean Fortuin by 073-890-9383.