Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Uitstalling

Uitstalling
 
2010-03-25


DIE kunsuitstalling genaamd “Wellington inspireer” is tot 30 Maart te sien by die Breytenbach-sentrum.

In hierdie groepsuitstalling – ter viering van die dorp se Oesfees – wys Dalene Buckle en haar studente hoe die verfkwas en wit doeke kreatiwiteit kan oopmaak.

RSVP by Olivia Ockhuis by 021-873-2786 of info@breytenbachsentrum.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za