Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Musiek en vermaak

Musiek en vermaak
 
2010-03-25


MUSIEKLIEFHEBBERS kan op 27 Maart uitsien na heerlike musiek en vermaak tydens ’n Kuier Met Die Kunstenaars (KMDK) opelugteater-vertoning by die Afrikaanse Taalmonument.

Die kunstenaars wat gaan optree, is die Campbells, Wynand en Chereé, Lianie May, Bobby van Jaarsveld en David Fourie. ’n Persentasie van die opbrengs wat by dié vertoning gemaak word, sal geskenk word aan die Nagskuiling in die Paarl. Kaartjies vanaf R100 tot R150 is beskikbaar by Computicket of by www.kmdk.co.za. Die hekke en stalletjies open om 14:00.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za