Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Edu deur na halfeindronde

Edu deur na halfeindronde
 
2010-03-25


MET oorwinnings oor Van der Stel III en Oostelikes III die afgelope naweek deur Drakenstein Edu se eerste krieketspan, het laasgenoemde deurgedring na die Pro20-halfeindronde.

Saterdag het Edu (153/6) met 4 paaltjies klaargespeel met Van der Stel III (151/4), met Dane Schoor (31), James de Wet (30) en Lindsay Davy (29) as voorste lopiemakers.

Maandag het Edu (143/6) weer met 4 paaltjies gewen, teen Oostelikes III (141).

Juliano Filander (65*) en Schoor (31) was Edu se beste kolwers.

Edu se tweede span (109/6) het vir Young Peoples III (108/9) met 4 paaltjies geklop. Dit is die tweede keer dié seisoen dat Edu die jong Tiere troef.

Edu se Anville Daniels (3/8) het goed geboul en Ryan Carolissen (37*) het goed gekolf.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za