Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington skop seisoen goed af

Wellington skop seisoen goed af
 
2010-03-25


IN hul eerste wedstryd in vanjaar se Boland Premierliga-kompetisie, het Wellington CPUT Rugbyklub vir Ceres behoorlik kaf gedraf op die Boland-stadion.

Die tuisspan het 23-6 geseëvier teen die besoekers.

Die losskakel Chuck Swart was Wellington se groot held met 6 strafdoele.

Wellington se plaasvervanger skrumskakel, Neville Adams, het ’n drie gedruk.

Uitblinkers vir Wellington tydens dié wedstryd, was die flanke Wayne Hulme en Sallies Herbst, asook die slot JW Meintjies.

Wellington II het 26-6 gewen en Wellington III het 32-10 gewen.

Eerskomende Saterdag speel Wellington weg teen Saldanha.

Die bus vertrek om 11:00 vanaf die oefenveld.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za