Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Athletico wen liga

Athletico wen liga
 
2010-04-01


DIE sokkerspan FC Athletico van die Paarl het onlangs die promosieliga gewen, waarna hulle gevorder het tot die top vyf spanne van die Boland-omgewing.

Hoewel hulle uiteindelik tweede geëindig het, was dit genoeg om gepromoveer te word om aanstaande seisoen mee te ding in die Castle-liga (Boland). Die kaptein ,Herchelle Windvogel het die seisoen as top doelskieter geëindig, met altesaam 26 doele. Die doelwagter Steven Botha was die speler van die seisoen.

Die 14-jarige Milan Didloff is aangewys as die belowendste speler.

Belangstellende spelers kan Ronald Cupido kontak by 082-826-0840.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za