DIE Paarl Blommeklub vergader op 6 April by die NG Kerksaal in Denneburg om 19:00.
Die tema van die vergadering is vertolkende werk met boek, lied en gedig. Daar gaan ook ’n ledekompetisie wees met Paasfees as tema. Skakel Erika Mouton-Griffiths by 021-863-0039 of 082-852-6661.