Uitstalling
2010-04-01
DIE bekende Paarlse kunstenaar Kervin Cupido stal van sy nuwe werke op 6 April by die Breytenbach-sentrum uit. Die uitstalling open om 18:00 en belangstellendes wat die openingsaand wil bywoon, kan Olivia Ockhuis kontak by 021-873-2786.
More
News
|