Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vendôme kunsweek

Vendôme kunsweek
 
2005-09-15


VENDôME, langs die N1 in Suider-Paarl, hou ’n ‘Celebration of Art’ week tussen 1 en 7 Oktober, waar die klem val op positiewe en opbouende kuns.

Deur die kunsweek aan te bied, poog Vendôme om kuns te bevorder en die kunstenaars te bemagtig.

Die kuns kan besigtig word weeksdae van 09:00 tot 16:00 en die Saterdag van 08:00 tot 12:00.

Navrae by 863-3905.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za