Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Rotsella in Ou Meul

Rotsella in Ou Meul
 
2005-09-15


OP Saterdag 24 September om 09:00 en 10:30 kan oud en jonk naderstaan wanneer ‘Rotsella en die Koekerasie’ in die Ou Meulteater te sien is.

Dit word aangebied deur die Loud Lemon Theatre Company en vertel die storie van Riddeldiddel en Raddeldaddel wat besluit om koek te bak vir die ouetehuis.

Niemand het nog ooit vir Rotsella koek gegee nie, en sy besluit om dit te steel.

Die prys is R15 (volwassenes R20) en kan by die deur gekoop word. Skakel Celeste Loriston by 083-708-4917 vir navrae.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za