Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS comments

SMS comments
 
2010-04-01


ˇ
* Verkeersafdeling doen goeie werk om verkeer te laat vloei, maar ai, ek het jare laas ’n verkeersman in die middedorp en Hoofstraat gesien.

ˇ
* Ek het die naweek die Boland Summer Festival bygewoon. Pluimpie aan die organiseerders. Puik festival vir Paarl.

ˇ
* Hoekom is advertensies van die bestuurskole verwyder by die verkeerstoetssentrum? Hoe moet ons, die publiek, nou weet watter skole bestaan, want daar was baie op die bord.

ˇ
* In Australië het ’n burger-kettinggroep ‘n ‘Clean up Australia Day.’ Waarom nie in Suid-Afrika nie?

ˇ
* Sal al die jong NG lede van Strooidak saamstaan. Hou op leef in die verlede. Time moves on!

ˇ
* Hoekom word niks geskryf van die bestuurder wat Lee-Cayla doodgery het nie. As iemand elke dag ’n pad ry, dan moet jy mos weet leerders gebruik die pad.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za