EK verwys na die voorbladberig verlede week oor die dogtertjie wat doodgery is op die R44 in Agter-Paarl. Die kind is getref deur ’n 18-jarige motoris, nie deur die skoolbus nie.
Indien die motorbestuurder versigtiger bestuur het in die omgewing waar jong kinders gestaan het, sou die sesjarige slagoffer vandag nog dalk geleef het.
Nazeem Benjamin