Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Onmin in gemeentes

Onmin in gemeentes
 
2010-04-01


EK wil namens die dagbestuur van die Drakenstein NG Gemeente beswaar maak teen die stelling in verlede week se Paarl Post: “Daar word beoog om ná samesmelting (tussen Strooidakkerk en Drakenstein) informele dienste te sentreer in die kerkgebou in Denneburg wat moontlik as Drakenstein Gemeenskapskerk bekend sal staan.”

Daar is geen besluit hieroor geneem nie.

Jannie le Roux




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za