¡
* Maak nie saak hoe goed jy bestuur nie, soms hardloop jong kinders voor karre in sonder om te kyk.
¡
* Strooidakkerk: dis ’n paar ou verstoktes wat kerk probeer ontwrig. ‘Time for them to move on or go.’
¡
* As wetstoepassers kan ry sonder gordels, hoekom sal ek nie op ’n rooi streep parkeer nie? Solly
¡
* Wat van die polisiebeamptes wat stoptekens ignoreer? Rather legalise street racing! Golf-kop van Paarl.
¡
* Saterdag 01:45 Straatrenne bederf weer eens nagrus! Blyk slegs noodlottige ongelukke sal dit stop.
¡
* Wat is die probleem met straatresies? Ten minste geniet hulle wat hulle doen!
¡
* Gee die mense ’n plek waar hulle ook hul motors kan toets, dit is ook ’n sport.