Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Aandag alle skole en sportklubs

Aandag alle skole en sportklubs
 
2010-04-08


AANDAG alle skole en klubs: Paarl Post is op soek na die belowendste, jong, plaaslike sportseuns en -dogters.

Junior sportsterre (18 jaar en jonger) vanuit die Paarl-, Wellington en Franschhoek-omgewings, wat tans uittroon bo die res in ’n gegewe sport-item, kan ingeskryf word vir die Let’s Play Sportster van die Maand-toekenning.

Sportsterre wat reeds hul merk op provinsiale, nasionale en internasionale vlak gemaak het, kan dus ingeskryf word om as ’n maandwenner gekroon te word, met ’n sak vol pryse wat as beloning sal dien.

Elke maandwenner sal ook in die koerant verskyn, en outomaties in aanmerking kom om as jaarwenner gekroon te word.

Rig u aansoeke (’n geskrewe motivering gepaard met prestasies) aan sport@paarlpost.co.za, of kontak 021-870-3705.

Besoek gerus ook die Let’sPlay webtuiste by www.letsplay.org




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za