Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tiere beplan vir nuwe seisoen

Tiere beplan vir nuwe seisoen
 
2010-04-08


YOUNG PEOPLES KRIEKETKLUB is reeds besig met beplanning vir aanstaande krieketseisoen en het Dinsdag 23 Maart, tydens die klub se algemene jaarvergadering, die nuwe bestuur aangewys vir die komende 2010/2011-seisoen.

Die bestuurspan bestaan uit Julian Abels (voorsitter), Mervyn Julies (ondervoorsitter), Christo Eksteen (sekretaris), Evelyn Jacobs (hulpsekretaris), Jeff Adams (kassier), Edwin Jacobs (klubkaptein), Edwill Jacobs (wedstrydsekretaris), Stanton Kamalie en Mark Borchards (albei addisionele lede).

Vrywilligers en belangstellendes kan die voorsitter (072-203-6153) kontak.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za