Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sporttelbord

Sporttelbord
 
2010-04-08


RUGBY

* Tydens Hoërskool Gimnasium se o.16-toernooi is die volgende uitslae deur plaaslike skole behaal:

(Dag 1) Paarl Gim 13, Grey College 6; Hoër Jongenskool 11, Waterkloof 19; Hoër Landbouskool Boland 25, Affies 24.

(Dag 2) Paarl Gim 58, Garsfontein 0; Hoër Jongenskool 14, Brits 17; Hoër Landbouskool Boland 13; EG Jansen 13.

(Dag 3) Hoërskool Gimnasium 29, Monument 21; HJS 22, Affies 19; Landbouskool 37, Garsfontein 3.

* Tydens Hoër Jongenskool se o.15-toernooi is die volgende uitslae die laaste twee dae deur plaaslike skole behaal:

(Dag 2) HJS 12, Brits 9; Gim 14, Waterkloof 5.

(Dag 3) Gim 3, Grey Kollege 13; HJS 54; Uitnodigingspan 0.

* Tydens die World Sport Events-toernooi te Stellenbosch, het Hoërskool Hugenote met 18-17 geseëvier teen Hugenote van Springs.

GOLF

Paarl Golf Club:

* Sanlam Cancer Challenge - Ladies 4BBB Stableford Scramble Drive (23 March ): A Division: Martine Strasheim 41, Brigitte Kluger 37, Sandra Clift 37 c/o;

B Division: Bianca Lohbauer 44, Corlia Douglas 38, Marion Steward 38 c/o, C Division: Ria Louw 43, Susan van Dyk 36, Mari Killian 33.

Hole in one: Martine Strasheim.

* 4BBB Stableford Scramble Drive (3 April): A Higgins/M Snyman 48, H Fredericks/S Gabrielse 47.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za