Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Villagers kry slae

Villagers kry slae
 
2010-04-08


IN slegs hul tweede ligawedstryd van die seisoen, het Villagers Newton Saterdag vasgeval in ’n wegwedstryd te Piketberg.

Villagers het 12-18 verloor teen Goedverwag, in ’n wedstryd wat gekenmerk was deur talle hanteerfoute aan beide kante.

Swak beslissings deur die skeidsregter het sake natuurlik ook nie vergemaklik nie.

Eerskomende Saterdag kom Villagers op hul tuisveld te staan teen Adelaars, in hul derde ligawedstryd van die seisoen.

Villagers oefen voortaan elke Dinsdag, Woensdag en Donderdag op die Boy Louw- sportvelde. Vervoer vertrek 13:30 vanaf Seven Days winkel. Kontak J Malgas by 078-011-6407.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za