Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kaapse kitaarspeler op Wellington

Kaapse kitaarspeler op Wellington
 
2010-04-08


DIE bekende Kaapse kitaarspeler, Derek Gripper, lewer ’n uitvoering vir die Wellingtonse Musiekvereniging op Sondag 18 April om 17:00 in die Goodnowsaal.

Gripper gaan populêre kitaarwerke asook van sy eie komposisies by die geleentheid speel. Toegang is R60 (kinders halfprys en CPUT studente gratis) en kaartjies is by die deur beskikbaar.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za