Opskopoggend
2010-04-08
Die ACVV Franschhoek hou op 17 April ’n vrolike opskopoggend en damestee by die NG Kerksaal om 09:30. Die immergewilde Daniël de Kock bied ’n blomme-demonstrasie, met verskeie ander aktiwiteite, insluitend gelukkige trekkings. Kaartjies is R50 by die ACVV-kantoor tel 021-876-2670.
More
News
|