Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kinders bederf

Kinders bederf
 
2010-04-08


’n Groep kinders wat weekliks by Magda se Sopkombuis iets te eet kry, is onlangs bederf by ’n plaaslike restaurant.

Daar was ’n springkasteel, gesigverf, leer hoe om ’n kersblaker te maak en na al die gespeel is hulle bederf met ’n ete by Barock Steakhouse.

Dié eetplek het ook 10% van dié dag se inkomste aan die sopkombuis geskenk en ’n veldtog genaamd ‘Shine a light’ geloods om behoeftige mense te help.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za