Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gimnasium bied musiekblyspel

Gimnasium bied musiekblyspel
 
2010-04-15


DIE Hoërskool Gimnasium voer vanjaar die musiekblyspel “Back to the 80’s” op van Maandag 19 April tot Donderdag 22 April met elke aand twee vertonings (18:00 en 21:00).

Die storie speel teen die milieu van skoolgaande tieners af met hul liefdes, hartseer en vreugde as tema. Heelwat lewenslesse is daaruit te leer. Gimnasium het op hierdie musiekblyspel besluit omdat dit geleentheid bied vir agtien hoofrolspelers. Die res van die rolverdeling bestaan uit 60 leerders wat sing en dans. Gim bied ook aan ’n verdere 60 leerders wat in bemarking, dekor, klank en tegnologie belang stel, die geleentheid om deel te wees van die beplanning en opvoering van die produksie.

Die kaartjies is te koop by die skool (021- 872-1541) sowel as by die Musik-lood (021-872 3863), vir verdere navrae.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za