Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Salie boks vir titel

Salie boks vir titel
 
2010-04-15


DIE Paarlse bokser, Johannes Salie (33), ook bekend as 'the Pearl of Paarl’, kom môre-aand in ’n titelgeveg te staan teen die huidige nasionale kampioen, Thsepo Mashego van Mpumalanga.

Dié bokstoernooi, gedoop Double Trouble, vind in Witbank plaas, met Salie (5de gekeur in SA) wat in die hoofgeveg sal meeding om die junior middelgewig titel.

Die geveg sal môre-aand, om 22:00, regstreeks op Blow by Blow(SABC 2) uitgesaai word.

Salie spog tans met ’n rekord van 11 gevegte, 2 nederlae en 9 oorwinnings (waarvan 7 oorwinnings binne die gegewe rondes behaal was).



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za