DIE VLV Klein Drakenstein vier sy 70ste verjaarsdag tydens ’n vergadering op 21 April om 09:30 in die ou Klein Drakenstein skoolgebou. Daar is ’n praatjie oor die beplanning van ’n teetafel. Belangstellendes is welkom (navrae by S de Kock 021-872-5584).