Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kom jag 'skatte' en leer meer

Kom jag 'skatte' en leer meer
 
2010-04-15


地 SKATTEJAG vind Sondag tydens die Taalmonument se Gesinsdag plaas ter viering van Internasionale Monumentdag wat sedert 1983 gevier word.

Vanjaar se tema fokus op agri-erfenis en hoe dit die evolusie van die mens, sy leefstyl en sy verhouding met die omgewing reflekteer.

地 Elektrisiteitsonderbreking vind Sondag in die Paarl plaas, dus is dit die ideale dag vir 地 piekniek (tussen 12:00 -16:00). Die skattejag sluit leidrade oor die monument en sy omgewing in en is geskik vir alle ouderdomme. Daar is pryse te wen. Besoekers mag 地 piekniekmandjie saambring of kan een by 021-863-2800 bespreek. Gratis begeleide toere word aangebied en 地 nuwe besoekersvraelys word ook Sondag bekendgestel. Toegang is R12 (R5 vir studente en R2 vir kinders). Indien die weer sleg is, skuif die Gesinsdag na 25 April. Skakel 021-872-3441.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za